Genesis 30:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dieselfde dag nog het Laban al die gevlekte en bont bokramme en al die gestreepte en bont bokooie afgekeer en ook alles waaraan iets wits was en al die swart skape, en dit alles onder die sorg geplaas van sy seuns.

Genesis 30

Genesis 30:34-43