Genesis 3:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die slang was listiger as al die wilde diere wat deur die Here God gemaak is en het vir die vrou gevra: “Het God werklik gesê julle mag van geen boom in die tuin eet nie?”

2. Die vrou het die slang geantwoord: “Ons mag eet van die vrugte van die bome in die tuin.

Genesis 3