Genesis 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mens het met sy vrou Eva gemeenskap gehad, en sy het swanger geword. Sy het vir Kain in die wêreld gebring en uitgeroep: “Ek het 'n man in die wêreld gebring met die hulp van die Here!”

Genesis 4

Genesis 4:1-8