Genesis 14:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Abram terugkom van sy oorwinning oor Kedorlaomer en die konings by hom, het die koning van Sodom vir Abram tegemoet gegaan in die Sawevlakte, dit is die Koningsvlakte.

Genesis 14

Genesis 14:10-22