Genesis 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abram het al die besittings teruggekry. Hy het ook vir Lot, sy familielid, met al sy besittings teruggekry, ook die vrouens en al die ander mense.

Genesis 14

Genesis 14:7-18