Genesis 14:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het egter iemand ontsnap en dié het alles gaan vertel vir Abram die Hebreër wat gewoon het by die groot bome van die Amoriet Mamre, 'n broer van Eskol en Aner. Hulle drie het 'n verdrag met Abram gesluit.

Genesis 14

Genesis 14:11-23