Genesis 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het ook vir Lot, Abram se broerskind, en al sy besittings gevat en vertrek. Hy het daardie tyd in Sodom gewoon.

Genesis 14

Genesis 14:5-21