Genesis 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê hulle: “Kom ons bou vir ons 'n stad met 'n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so vir ons 'n naam. Dan sal ons nie oor die hele aarde versprei nie.”

Genesis 11

Genesis 11:1-10