Genesis 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het op 'n keer vir mekaar gesê: “Kom ons maak stene en ons brand hulle hard.”Hulle het toe stene in plaas van klip gebruik en asfalt in plaas van klei.

Genesis 11

Genesis 11:1-9