Genesis 11:16-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Toe Heber 34 was, het hy die vader geword van Peleg.

17. Heber het na die geboorte van Peleg nog 430 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.

18. Toe Peleg 30 was, het hy die vader geword van Reü.

19. Peleg het na die geboorte van Reü nog 209 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.

Genesis 11