Genesis 10:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die stamme van die seuns van Noag volgens hulle herkoms onder hulle eie nasies. Uit húlle het die nasies oor die aarde versprei ná die oorstroming.

Genesis 10

Genesis 10:22-32