Genesis 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het die groot seediere geskep en al die ander lewende wesens waarvan die waters krioel, almal na hulle aard; ook al die voëls na hulle aard. En God het gesien dit is goed.

Genesis 1

Genesis 1:19-26