Genesis 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het God gesê: “Laat die waters krioel van lewende wesens, en laat daar voëls onder die hemelgewelf oor die aarde vlieg.”

Genesis 1

Genesis 1:15-28