Galasiërs 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Mens moet dit figuurlik verstaan. Die twee vroue staan vir twee verbonde. Die een is by Sinaiberg gesluit en bring slawe voort. Dié verbond is Hagar.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:17-26