Galasiërs 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy seun by die slavin is volgens die loop van die natuur verwek en gebore, maar sy seun by die vrygeborene kragtens 'n belofte van God.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:13-26