1. Van Paulus en Timoteus, dienaars van Christus Jesus.Aan almal in Filippi wat deur Christus Jesus aan God behoort, met hulle ouderlinge en diakens.
2. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
3. Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink.
4. In al my gebede bid ek altyd met blydskap vir julle almal,