Filippense 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing —

Filippense 2

Filippense 2:1-5