Ester 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Haman het toe die kleed en die perd gevat, die kleed vir Mordegai aangetrek, hom oor die stadsplein laat ry en voor hom uitgeroep: “So word gemaak met iemand aan wie die koning graag eer wil bewys!”

Ester 6

Ester 6:9-14