Esegiël 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie ver is, sal aan pes doodgaan; wie naby is, sal in die oorlog val; en wie oor is en behoue gebly het, sal van honger doodgaan. Dan sal my woede op hulle gekoel wees.

Esegiël 6

Esegiël 6:4-14