Esegiël 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Slaan jou hande inmekaar, stamp met jou voete, kerm oor al die bose, afskuwelike dade van Israel: hulle gaan sterf deur oorlog, deur hongersnood, deur pes.

Esegiël 6

Esegiël 6:9-14