Esegiël 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek bring hongersnood en 'n roofdierplaag oor julle wat julle kinders sal uitroei; pes en bloedvergieting sal julle tref, Ek bring oorlog oor julle. Ek, die Here, sê dit.”

Esegiël 5

Esegiël 5:11-17