Esegiël 47:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waar die stroom ook kom, sal dit wemel van al die soorte diere en sal daar baie vis wees. Die water loop af na die Dooie See toe en sal die see vars maak. Waar die stroom kom, sal alles lewe.

Esegiël 47

Esegiël 47:2-17