Esegiël 47:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal vissers langs die Dooie See staan van En-Gedi af tot by En-Eglajim. Dit sal 'n plek wees waar hulle nette droogmaak. Daar sal net soveel soorte vis wees as in die Groot See, en net so baie.

Esegiël 47

Esegiël 47:5-14