Esegiël 46:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die regeerder mag nie grond van die volk afvat en hulle so uit hulle familiebesit verdring nie. 'n Man se grond moet sy seuns toeval, sodat my volk nie hulle familiebesit ontneem word en verstrooi raak nie.”

Esegiël 46

Esegiël 46:15-24