Esegiël 46:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar wanneer die regeerder 'n stuk van sy grond vir enigiemand in sy diens gee, kan dié persoon dit besit tot in die hersteljaar; dan moet dit terugval na die regeerder toe en weer uitsluitend die familiebesit van sy nageslag word.

Esegiël 46

Esegiël 46:14-21