Esegiël 44:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Waar daar geskille is, moet die priesters as regters optree en uitspraak lewer ooreenkomstig my bepalings.“Hulle moet toesien dat my wil en my voorskrifte op al die feesdae in ag geneem word en dat my sabbatte heilig gehou word.

Esegiël 44

Esegiël 44:23-31