Esegiël 44:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die priesters moet my volk onderrig oor die onderskeid tussen wat gewyd en wat nie gewyd is nie en hulle leer om te onderskei tussen wat rein en wat onrein is.

Esegiël 44

Esegiël 44:16-25