Esegiël 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die kamers was in drie vlakke en het nie pilare gehad soos die voorhowe nie. Daarom was die boonstes kleiner as dié onder en in die middel.

Esegiël 42

Esegiël 42:4-12