Esegiël 42:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die kamers bo was kleiner as dié onder, want die terrasvlakke het meer van die boonste kamers se ruimte in beslag geneem as van die kamers onder en in die middel.

Esegiël 42

Esegiël 42:1-8