Esegiël 41:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die mure weerskante van die ingangsportaal was daar vensteropenings met hortjies, en teen die mure was palmversierings. Dit was ook die geval met die verdiepinggebou rondom die tempel en met die afdakke.

Esegiël 41

Esegiël 41:16-26