Esegiël 41:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die swaaideure, op dié van die voorste tempelvertrek, was gerubs en palms aangebring net soos op die mure. Voor die toegangsportaal aan die buitekant was 'n afdak van hout.

Esegiël 41

Esegiël 41:19-26