Esegiël 41:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man het eers die tempelgebou gemeet. Dit was vyftig meter lank. Daarna het hy die tempelplein agter die tempelgebou saam met die westelike gebou en sy mure gemeet, ook vyftig meter.

Esegiël 41

Esegiël 41:9-23