Esegiël 41:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was 'n gebou aan die westekant van die tempelplein. Die gebou was vyf en dertig meter breed en vyf en veertig meter lank, en sy muur rondom was twee en 'n half meter dik.

Esegiël 41

Esegiël 41:10-22