Esegiël 40:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy vensteropenings, sy toegangsportaal en sy palmversierings was net so groot as dié van die poort wat oos gekyk het, en die poort is bereik deur middel van sewe trappe. Agteraan was ook 'n toegangsportaal.

Esegiël 40

Esegiël 40:15-24