Esegiël 38:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal hom tref met pes en dood, Ek sal wolkbreuke, hael en brandende swael op hom laat reën en op sy hordes en op die baie manskappe wat tot sy beskikking is.

Esegiël 38

Esegiël 38:14-23