Esegiël 38:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal op al my berge oorlog teen Gog uitroep, sê die Here my God; Gog se manskappe sal mekaar met die swaard aanval.

Esegiël 38

Esegiël 38:11-22