Esegiël 37:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het my om die bene laat loop, en ek het gesien daar is baie bene in die laagte en hulle is baie droog.

Esegiël 37

Esegiël 37:1-7