Esegiël 37:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mag van die Here het my in besit geneem en my deur die Gees van die Here uitgebring en neergesit binne-in 'n laagte. Die laagte was vol bene.

Esegiël 37

Esegiël 37:1-8