Esegiël 35:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

So seker as Ek leef,” sê die Here my God, “Ek laat jou bloed vloei; jou moorde sal jou inhaal. Omdat jy self nie geskroom het om bloed te laat vloei nie, sal die moorde jou inhaal.

Esegiël 35

Esegiël 35:1-15