Esegiël 35:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy was van ouds af 'n vyand van die Israeliete en jy het hulle aan die swaard uitgelewer die tyd toe die ramp hulle getref het en hulle vir hulle sonde gestraf is.

Esegiël 35

Esegiël 35:1-13