Esegiël 30:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:“Dié wat Egipte ondersteun, sal sneuwel,die mag waarop hy hom beroem, sal ondergaan.“Van Migdol af tot by Sewene sal hulle afgemaai word deur die swaard,” sê die Here my God.

Esegiël 30

Esegiël 30:1-7