Esegiël 30:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die soldate uit Kus, Put en Lud,al die huursoldate en dié uit Kub,en ook dié uit die land met wie Ek 'n verbond gemaak het,sal met die swaard afgemaai word.”

Esegiël 30

Esegiël 30:1-7