Esegiël 28:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou prag het jou hooghartig laat word,jou stralende glans het jou jou wysheid laat verloor.Ek het jou op die grond gegooi,jou daar voor ander konings laat lêdat hulle jou kon bekyk.

Esegiël 28

Esegiël 28:7-26