Esegiël 28:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou uitgebreide handelsbedrywigheidhet geweld deel van jou lewe gemaaken jou laat sondig.“Daarom het Ek jou verstoot van die godeberg af,Ek het jou, gerub wat moes waghou,tussen die glinsterende edelstene uit verwyder.

Esegiël 28

Esegiël 28:10-25