Esegiël 26:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal die inwoners van jou buitedorpe in die veld doodmaak, hy sal beleëringswerke teen jou bou, 'n beleëringswal teen jou opgooi en beskermingsdakke teen jou mure aanbring.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-15