Esegiël 26:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Ek gaan vir koning Nebukadnesar van Babel, koning oor konings, uit die noorde teen Tirus bring. Hy sal kom met perde, met strydwaens, met ruiters, met 'n baie groot leër.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-13