Esegiël 26:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die regeerders aan die see sal van hulle trone afklim, hulle mantels afgooi, hulle spogklere uittrek en skrikbevange op die grond gaan sit. Hulle sal aanhou bewe van ontsetting oor jou.

Esegiël 26

Esegiël 26:7-21