Esegiël 26:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God vir Tirus: “Gaan die eilande nie bewe wanneer hulle die gedreun van jou val hoor nie, die gekreun van jou gewondes, wanneer hulle verneem van die slagting wat in jou gaan plaasvind?

Esegiël 26

Esegiël 26:10-16