Esegiël 26:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die hoewe van sy perde sal hy al jou strate stof trap. Hy sal jou inwoners doodmaak en jou sterk pilare omgooi.

Esegiël 26

Esegiël 26:4-17