Esegiël 26:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy perde sal so baie wees dat die stof wat hulle opskop, jou sal bedek. Die gedreun van sy ruiters en sy strydwawiele sal jou mure laat bewe wanneer hy deur jou poorte kom soos in 'n stad in waarvan die mure klaar afgebreek is.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-13